Kom speel saam skaak hierdie Saterdag! Hope kontantpryse te wen!

Wanneer: 08:30; Saterdag, 5 Oktober
Waar: Sentrale Biblioteek, Kaapstad
Koste: R100
Registreer teen Vrydag, 4 Oktober (21:00)
Vir meer inligting en registrasie:  Kliek HIER.