Kaylin Grobler in Gr. 7 VR het deelgeneem aan ‘n Eisteddfod kontemporêre dans-item saam met ‘n paar ander hoërskool leerlinge van Caroline Kotze School of Dance. Hul dansgroep het ‘n diploma (bo 90%) verwerf en is ook in die finaal as wenners in die kategorie “small group dance age 15-16” aangewys. Baie geluk Kaylin!