
Die uitslae vir die dag:
Gene Louw C – gelykop
Durbanville C – wen
Brackenfell C -wen
Baie dankie vir almal se ondersteuning, die kinders het elke oomblik geniet en het so baie geleer. Baie dankie aan Juffrou Liezel de Jager wat hulle vergesel het.