Redenaars semifinaal 3 Mei, 2019 | Kuns en Kultuur, Nuus, Redenaars Baie geluk aan die volgende leerders wat deurgaan na die ATKV redenaars se semifinale ronde. Emma van Biljon Mieke Hertzog Carla Snijders Armand Meyer Liezel Snijders Baie geluk en sterkte met jul voorbereiding!