Ons hoof krieketafrigter, Allison Johnson, gaan gedurende die vakansie ‘n krieketkliniek op die Conradieveld aanbied. Indien julle belangstel, loer gerus na sy advertensie:

School Holiday Cricket Clinic