Ons Gemengde A en B spanne het Woensdag, 13 Februarie,  onderskeidelik teen Monte Vista en Curro Century City wedstryde gespeel. Die Gemengde A span (Jacomien van der Westhuizen, Marcel Eygenberger, Daniel van Reenen en Lukas Wasserman) het 4-2 teen Monte Vista gewen. Die Gemengde B span (Leila Lonte, Neena Lonte, Darren Cloete en Daniel van Dyk) het teen Curro Century City 6 – 1 gewen. Baie geluk julle!