Trotse Jannie 17 Jan, 2019 | Algemeen, Nuus Naam en van: Keisha Miguel Graad: 2E Waar bly jy?: Elsiesrivier Gunsteling vak: Ek hou van lees, skryf en inkleur. Ek is ‘n trotse Jannie, want ek hou van skool en veral van huiswerk doen.