Baie geluk aan Benke Grobler wat die afgelope naweek aan die WP Champs in Stellenbosch deelgeneem het. Hy het verskeie medaljes gewen.
50m Borsslag – Brons 
200m Borsslag – Silwer 
100m Borsslag – Goud 
800m Vryslag – Goud  
1500m Vryslag – Goud 
Goud vir al drie – Goud