Wow-spelkompetisie-Finaal 17 Okt, 2018 | Akademie, Nuus Mieke Hertzog is reeds die beste graad 4-speller in die Wes-Kaap! Sy neem Saterdag aan die nasionale kompetisie deel waar sy teen al die ander streke se kampioene gaan kompeteer. Dit is ’n senutergende affêre. Sterkte, Mieke!