Oud-Jannies besoek ons skool 10 Okt, 2018 | Algemeen, Nuus Die Gr.7’s van 2013 het Dinsdag, 9 Oktober, ons saalbyeenkoms bygewoon. Hulle begin binnekort met hul eindeksamen. Ons wens hulle alle sterkte toe!