Kaartjies vir Laurika Rauch optrede 25 Sep, 2018 | Koor, Kuns en Kultuur, Nuus Die kaartjies begin nou vinnig uitverkoop. R120 elk. Onthou: Albei kore sing en dis op 18 Oktober by Hoërskool Parow. Reëlings sal nog deurgegee word.