Woord van die week nr 72 4 Sep, 2018 | Nuus agterbaks Definisie: in die geheim of agter iemand se rug Sin: Die agterbakse kind het ‘n boek uit die biblioteek gevat sonder om dit uit te neem. Wenner: Marianne Nel, gr. 6dJ