Oupa-en Oumadag 6 Aug, 2018 | Algemeen, Nuus Kaartjies vir dié geleentheid, wat NIE op die Kari-app gekoop word nie, kan direk by mev. Marlene Jooste gekoop word by die skool. Koste beloop R100 pp of R140 as daar ‘n bossie blomme bygekoop word.