Kooroptrede Kunstekaap 31 Jul, 2018 | Koor, Kuns en Kultuur Albei ons kore tree op Maandagaand 27 Augustus by die Kunstekaapteater op. Kaartjies , teen R40, is by Computicket of die Kunstekaap te koop. Verdere reëlings volg later.