Eisteddfod Sanguitslae 23 May, 2018 | Eisteddfod, Kuns en Kultuur, Nuus Baie geluk aan ons leerders wat uitstekend gevaar het by die pas afgelope Eisteddfod Sangafdeling, sowel as die Voordragafdeling. Ons is baie trots op julle!!