Onthou die twee musiekkonserte volgende week:
Maandagoggend  8:15 –  Alle Gr 1 en 2 musiekleerders
Dinsdagoggend   8:15 –  Alle Gr 3 musiekleerders
Alle ouers en belangstellendes is welkom om dit by te woon.