Baie geluk aan Zuletha Fereirra in Graad 2 wat ons Jannie van die week is. Dankie dat julle deurlopend so getrou herwin. Geniet die R100 geskenkbewys van Col’Cacchios.
Liewe Aarde hou ‘n ECO-BRICK kompetisie. Die klas wat die meeste eco-bricks op 25 April skool toe bring, wen. Kry solank ‘n 2 liter koeldrankbottel en begin jou bottel opvul.Maak seker jy doen dit korrek – lees instruksies sorgvuldig.
Vir meer inligting oor eco-bricks gaan gerus na die volgende webblaaie:
https://ecobrickexchange.org/views/home.phphttps://www.aquarium.co.za/blog/entry/how-to-make-ecobricks-reducing-waste-at-home