Daniël Wiese en Eden Hoefer van Hoërskool Jan van Riebeeck is ingesluit in die WP-Tweekampspan wat op 31 Maart 2018 aan die Nasionale-byeenkoms in Pretoria gaan deelneem. Skye du Pontes is as reserwe gekies.

Laerskool Jan van Riebeeck is goed verteenwoordig by die hoërskool se Opedag wat op 6 Maart gehou is! Onthou, registrasie vir 2019 sluit reeds op 23 Maart!