Soekfunksie

  • Filter Kategorie/ë

  • Herstel

Weeklikse Nuusbrief

Category: Tennis

Tennis is ‘n sport wat individueel of in span-verband teen opponente gespeel kan word. By Laerskool Jan van Riebeeck het ons professionele afrigters wat elke tennisspeler help om sy/haar volle potensiaal te bereik. Ons speel op Woensdae wedstryde teen ander skole waar gesonde kompetisie aangemoedig word, maar die genot van die spel kom altyd eerste.

Maandae 
13:15 -14:15     Gr 1 & 2
14:15- 15:15     Spanoefening
Dinsdae
13:15 -14:15     Gr 1 & 2
14:15- 15:15     Nie- Spanspelers gr 4-7
Woensdae
13:45 -14:45    Gr 3
14:15- 15:15     Nie-Spanspelers  gr 4-7
14:00 - 17:00  Wedstryde vir spanspelers
Donderdae
14:15 - 15:15    Gr 3
15:00 - 16:00  Spanspelers

Tennisnuus

Fredrich Erasmus presteer by Kaapstad TennisProKennex Mini 2

Fredrich Erasmus het die afgelope naweek aan die Kaapstad Tennis ProKennex Mini 2 deelgeneem. Hy het Vrydag en Saterdag sy wedstryde gewen en toe deurgedring na die 0/12 Goue plaat finaal, wat Sondag gespeel is. Fredrich wen die...

Tennis Dagboek

oktober 2021

15oktHeeldag16TENNIS: Mikro Tennistoernooi