Protea Hokkiespan in aksie in Stellenbosch

Die vroue Protea Hokkiespan speel vanaf 19 Januarie tot 4 Februarie in Stellenbosch. Hulle neem aan die 2020 Summer Series deel. Van die wedstryde vind oor naweke plaas en ons moedig ons leerders aan om te gaan kyk. Dirkie...