Kategorie: Konsert

Elke twee jaar hou ons konsert wat fokus op massadeelname, m.a.w. elke kind in die skool neem deel. Ons begin in die tweede kwartaal oefen.

Die konsert gee al ons leerders die geleentheid om hul kreatiwiteit ook op kultuurvlak uit te leef. Die konserte vind telkens plaas aan die einde van die derde kwartaal.

Konsertnuus

Kerskonsert – Donderdag, 27 November 2025

Kom geniet ’n betowerende aand vol musiek en feesvreugde tydens ons jaarlikse LsJvR Kerskonsert! 📅 Datum: Donderdag, 27 November 🕖 Tyd: 19:00 💳 Kaartjies: R50 (beskikbaar op Karri)

Konsert Dagboek

november 2025

No Events

desember 2025

No Events