Kategorie: Eisteddfod

 

Ons skool neem jaarliks aan die Kaapse Afrikaanse Eisteddfod deel. Die betrokke onderwysers besluit watter kinders om in te skryf en neem die afrigting waar. Kategorieë: voordrag van gedigte, onvoorbereide lees, prosa, mimiek, spreekkoor, solosang, klavier, blokfluit en kuns.

 

Eisteddfodnuus

Sangafdeling van die Kaapse Afrikaanse Eisteddfod

Ons wens die volgende leerders hartelik geluk met hul uitstekende prestasies by die Kaapse Afrikaanse Eisteddfod wat in Mei plaasgevind het:   Hoogste Lof   Alida Loubser Pieter Rademeyer x3 Christina du Toit Coreen Scholtz x3 Antjie Samuel x3   Lof   Alida Loubser Kitty Partner Dirkie van Eeden Noa Rademan   Ons wens ook vir Coreen Scholtz (Sang, Graad 6) en Pieter Rademeyer (Sang, Graad 7 en Afrikaanse Lirieke) baie geluk met die toekenning van onderskeidelik een en twee silwer medaljes vir hul puik...

Eisteddfod Dagboek

No Events