Neem asseblief kennis dat die volgende interne program vanaf 8 Junie tydens skooltyd in werking tree. Op dae waar jou gr. 4 – 7-kind aan sport deelneem, mag hy/sy met sportdrag skool toe kom.
Maandag (8 Junie):
07:45 – 10:00 Gr. 4-7 eksamensessie
08:00 – 08:45 Junior Koor oefening in saal
10:00 – 10:20 Pouse
10:30 – 11:45 Sport: Rugby en netbal o.10 – o.13
12:00 – 12:15 Pouse
11:45 – 12:45 Sport: Rugby en netbal o.7 – o.9
12:15 – 13:15 Kultuur: strykensemble oefen
13:00 Skool verdaag GF
13:15 Skool verdaag ISF
Dinsdag (9 Junie):
07:45 – 10:00 Gr. 4-7 eksamensessie
10:00 – 10:20 Pouse
10:30 – 11:45 Sport: Hokkie o.10 – o.13
12:00 – 12:15 Pouse
11:45 – 12:45 Sport: Hokkie o.7 – o.9
12:15 – 13:15 Kultuur: Senior Koor
13:00 Skool verdaag GF
13:15 Skool verdaag ISF
Woensdag (10 en 17 Junie):
10 Junie 07:45 – 10:00 Gr. 4-7 eksamensessie
17 Junie 09:15 – 10:00 Gr. 6 en 7: Hoofleiertoesprake vir hoofseun en -dogter; graad 7’s stem direk na hierdie toesprake in hul klasse
10:00 – 10:20 Pouse
10:30 – 11:45 Sport: Netbal en Rugby o.10 – o.13
17 Junie 11:30 – 12:15 Graad 4 – 7: Bekendmaking van hoofseun en -dogter 2026
12:00 – 12:15 Pouse
11:45 – 12:45 Sport: Rugby en netbal o.7 – o.9
12:15 – 13:15 Kultuur: Senior Koor
13:00 Skool verdaag GF
13:15 Skool verdaag ISF
Donderdag (11 en 18 Junie):
11 Junie 07:45 – 10:00 Gr. 4-7 eksamensessie
18 Junie 08:00-10:00 ISF-musiekkonsertoefening
10:00 – 10:20 Pouse
10:30 – 11:45 Sport: Hokkie o.10 – o.13; Landloop; Skaak o.7-o.9
18 Junie 10:30 – 11:45 Kultuur: Junior koor en musiekensemble
12:00 – 12:15 Pouse
11:45 – 12:45 Sport: Hokkie o.7 – o.9
12:15 – 13:15 Kultuur: Houtblaasensemble
13:00 Skool verdaag GF
13:15 Skool verdaag ISF
18 Junie 18:00 – 19:00 Musiekkonsert in skoolsaal
Vrydag (12 en 19 Junie):
12 Junie-eksamen eindig – 07:45 – 10:00 Gr. 4-7 eksamensessie
12 Junie 08:00-08:45 Junior kooroefening
19 Junie 08:00-09:00 GF-musiekkonsert
10:00 – 10:20 Pouse
10:30 – 11:45 Kultuur: Senior kooroefening
12:00 – 12:15 Pouse
19 Junie 12:20 – 13:00 Sporttoeroorhanding
13:00 Skool verdaag GF
13:15 Skool verdaag ISF
Laaste week van skool: 22 – 26 Junie
*Skool verdaag 13:00 en 13:15
*Sporttoer (senior spanne)
*Donderdag, 25 Junie, Markdag en Sivvies
*Vrydag, 26 Junie – Skool sluit om 10:30 (elektroniese rapporte) en Sivvies
