Ons toets tans die belangstelling. Sodra daar genoeg belangstelling is vir ’n minimum van 80 items, sal die vooraf bestellings oopgestel word vir betaling via die Karri-toep.

👉 Voltooi asseblief die aangehegte vorm indien jy belangstel.
📅 Let wel: Die vorm sluit op 28 Maart 2026, en alle bestellings moet voor hierdie datum geplaas word.

Indien daar voldoende belangstelling is, behoort die truie teen die einde van Junie beskikbaar te wees.

Laat die Jannie-ondersteuners uitstaan langs die sportveld! Plaas nou jou bestelling by die skakel hier onder!

(Indien jy reeds verlede jaar bestel het, wil ons jou vra om asb. weer hierdie opgedateerde vorm te voltooi.)

Ondersteunersdrag 2026 – Fill out form