-
Oloff Sieberhagen
-
Sybil Müller (Tesourier).
‘n Ouer van ‘n leerder van ons skool, wie se naam op die kieserslys van die skool is, mag enige ander ouer van ‘n leerder wat die skool bywoon wie se naam op die keiserslys van die skool is benoem, of sodanige ouer se benoeming sekondeer, deur ‘n voltooide benoemingsvorm teen nie later nie as 04 Februarie 2026 teen 12:00 by die skool af te lewer. Benoemingsvorms is by ontvangs (Adri) beskikbaar.
‘n Aanlyn verkiesing (VotingCrowd) sal op Maandag, 16 Februarie 2026, vanaf 06:00 – 18:00 gehou word, indien daar meer as die twee bogenoemde kandidate genomineer word.
Sien asseblief die kennisgewing van die aanlyn tussenverkiesing hier onder. Meer inligting rakende die tussenverkiesing sal volg.
Baie dankie vir jul aandag.