Hier volg ‘n kort opsomming van die laaste week se aktiwiteite:
Maandag, 8 Desember:
- Klasindelings vir 2026 word bekendgemaak
- Skool verdaag om 13:15
- Graad 7-sokkie om 18:00
Dinsdag, 9 Desember:
- Sivvies
- Saalbyeenkoms gr. 1 – 6
- Leerderraadslede vir 2026 word bekendgemaak
- Gr. 7-afskeid
- Senior Koor vir 2026 oefen
- Skool verdaag om 13:15
Woensdag, 10 Desember:
- Sivvies
- Gr. 7’s se laaste saalbyeenkoms 08:00 – 09:30 (Gr. 7-ouers is welkom)
- Ontvang rapporte (harde kopie en elektronies)
- Skool sluit 10:30