Ons is trots om aan te kondig dat Christiaan Cronje, op 6 September 2025, aan die Parow Wrestlemania Toernooi deelgeneem het. Hy het in die Freestyle, FS-U/10-afdeling kragte gemeet en met groot vasberadenheid die goue medalje gewen.
Baie geluk, Christiaan, met hierdie uitstaande prestasie! 🥇