Het jou kind nodig om iets te print? Moenie bekommerd wees nie, ons help jou graag by die skool!

  • Swart & wit: R5 per bladsy
  • Kleur: R10 per bladsy
  1. Gaan betaal eers by tannie Adri (ontvangs)
  2. Sy sal vir jou ‘n papiertjie gee met bewys van betaling
  3. Stuur die drukwerk in PDF-formaat aan juffrou Marecia by marecia@jvrprim.co.za
  4. Drukwerk moet minstens 24 uur voor die tyd gestuur word.
  5. Geen onmiddellike drukwerk sal gedoen word nie.