Ons sien met groot opwinding uit na Ouma- en Oupadag wat op Vrydag, 19 September, plaasvind. Dis altyd ’n spesiale geleentheid waar ons die belangrike rol van grootouers in ons kinders se lewens vier.

🎟️ Kaartjies is nou beskikbaar op Karri!

Maak seker jy bespreek betyds om nie hierdie kosbare dag mis te loop nie.

👉 Vir meer inligting en besonderhede, sien asseblief hier onder.