Senior Kooroefentye vir 2025:
- Dinsdag, 07h45-08h45
- Donderdag, 07h45-08h45
- Oefeninge begin Dinsdag, 21 Januarie.
- Leerders moet asseblief stiptelik om 07h45 by die weeklikse kooroefeninge aanmeld.
Senior Koorkamp: 7-8 Februarie (by die skool)
Senior Koorkamp: Saterdag, 1 Maart (by die skool)
Senior Koorkamp: Donderdag, 6 Maart (by die skool) om 13h00 – 17h00
Mzanzi Conductors Convention by CTICC: 14-16 Maart 2025
George Cantamus Koorfees: 8-11 Augustus 2025