Ons hokkiespanne het 25 Julie teen Blouberg Ridge gespeel:

Seuns: (TUIS)
O9A wen 9-0 
O11A wen 3-0
O13A wen 1-0

Dogters: (WEG)
O9A gelykop 1-1
O10A verloor 4-6
O11A wen 6-0
O13B wen 6-0
O13A wen 9-0