Coreen Scholtz en Chanelle van Wyk het gedurende Junie aan die “Western Cape Virtual Eisteddfod” in die klavier afdeling deelgeneem, en die afgelope week hulle uitslae ontvang.  Baie geluk met julle pragtige prestasies!
 
Coreen Scholtz
Graad 4, Klavier solo, Romanties: Goud
Graad 4, Klavier solo, Kontemporêr: Silwer
 
Chanelle van Wyk
Graad 6, Klavier solo, Modern: Silwer
Graad 6, Klavier duet: Goud