Gr. 7-Musiekkonsert: 16 Julie 2024 11 Jul, 2024 | Konsert, Musiek, Nuus Ons Graad 7-musiekleerlinge hou konsert op Dinsdagoggend, 16 Julie, om 07h45, in die skoolsaal. Daar sal dus geen normale saalbyeenkoms plaasvind nie. Ons nooi graag al die deelnemers se ouers/voogde uit om die konsert saam met ons te kom geniet!