Ons hou van 16 tot 20 Augustus ‘n virtuele boekverkoping. Al die inligting rakende die aankoop van boeke, verskyn op die pamflet. Vir enige navrae, stuur gerus ‘n e-pos na biblioteek@jvrprim.co.za.

Virtuele boekverkope
Boekverkope