• Ons reik gedurende die 3de kwartaal uit na verskillende DBV’s.
  • Julle is welkom om kos, komberse, speelgoed of halsbande skool toe te stuur.
  • Volg die skakel of kliek op die foto vir ‘n resep om hondebeskuitjies te maak.
  • Stuur die bogenoemde voor of op 30 Augustus 2024.