Ons het ‘n paar skooltasse ontvang en kry binnekort nog. Dit is die gewone JvR-skooltas. Die duurder Ramble-rugsak sal eers middel-Mei beskikbaar wees. Bestel gerus aanlyn of kom koop in die winkel.
- Winkelure:
- Maandae & Woensdae: 07:00 – 08:30
- Dinsdae & Donderdae: 13:00 – 14:30
- Jan Kas aanlyn winkel: Tuis – Jan Kas
Dankie vir julle geduld!