Verlore Goedere-uitstalling: 27 September 21 Sep, 2023 | Algemeen, Nuus, Verlore Goedere Alle verlore goedere wat nog nie afgehaal is nie, sal op Woensdag, 27 September, vanaf 07:15 – 15:30 in die biblioteek uitgestal word. Kom kyk asseblief indien daar iets is wat jy verloor het!