Unisa Klaviereksamens 2023: uitslae 23 Jun, 2023 | Kuns en Kultuur, Musiek, Nuus Baie geluk aan hierdie twee leerders wat uitstekend in die Unisa-Klaviereksamens gevaar het: Karu Rademeyer – Graad 1 – 76% Antjie Samuel – Voor-Graad 1 – 88% Ons is baie trots op julle!