Eisteddfod Spraak sal Vrydag, 26 Mei, en Saterdag, 27 Mei, by ons skool plaasvind. Spesifieke tye van items sal later aangedui word. Ons is bewus van sport die 26ste vir gr. 4 – 7-dogters. Hulle sal eers Saterdag deelneem.