Baie geluk aan Karlien van der Walt en Ruben Eksteen wat albei Sondag saam met hul pa’s die Cape Town Cycle Tour voltooi het. Hulle het ‘n afstand van 109km te fiets afgelê. Dis ‘n ongelooflike prestasie en ons is baie trots op hulle uithouvermoë!