Eisteddfod: Solosang 10 Mar, 2023 | Eisteddfod, Kuns en Kultuur, Nuus Die Karri-toep vir Eisteddfod Solosang is oop en leerders wat deur die musiekpersoneel geïdentifiseer is, kan nou hulle inskrywingsgelde betaal. Dit sluit 15 Maart.