Vrydag, 10 Maart, sal daar proewe vir die 0.13-dogters aangebied word.  Alle 0.12 en 0.13-dogters is welkom om dit by te woon.

Ons begin om 14:30 op die Conradieveld.

Ons sien uit om almal daar te sien!