Voltooi asb. die onderstaande vorm.

SPANNE:
O.11 B

PLEK: Rondebosch East, 110 Fourth Avenue.

VERTREKTYD: 14:15

WEDSTRYDE BEGIN: 15:00

TERUG BY SKOOL: 18:00

SPANNE:
O.11 A

PLEK: Conradieveld

VERTREKTYD: 14:15

WEDSTRYDE BEGIN: 14:45

TERUG BY SKOOL: 18:00

SPORTDRAG:
• Oranje hempie en Vlootblou kortbroek
• Lang blou kouse met oranje streep en tekkies (Die blousokkies sal ook vir Hokkie gebruik word.)
• JvR kriekethoed
• Water en iets om te eet

SLEGS SPELERS WAT OP DIE ONDERSTAANDE LYSTE VERSKYN SPEEL DINSDAG.

Net hierdie leerders se ouers moet asb. die vorm voltooi.

0.11 A-span

1. Ben Esterhuyse (K)
2. Nils le Roux
3. Vincent Oosthuizen
4. Jack Dawes
5. Phumi Salimani
6. Samuel Groenewald
7. Rafael Lamprecht
8. Dane Botha
9. Zander Smit
10. Rudi Badenhorst
11. Alexander Weideman

0.11 B-span

1.Liam du Plessis
2.Jake vd Walt
3.Nicolaas van As
4.Felix Ferreira
5.Peter Moore
6.Luka Lonte
7.Logan van Heerden
8.Ben ward
9.Kyle Meissenheimer
10.Rupert Janse van Rensburg
11.Rall Robertson

Kliek HIER vir die vorm.