Lede van die Senior koor moet Saterdag, 18 Februarie, om 09:00 – 13:00 by die skool vir ‘n oefening wees. Dit is altyd ‘n lekker afskop vir die jaar en ons kry baie gedoen. Leerders bring genoeg kos en drinkgoed saam en dra gemaklike klere. Ouers moet asb. slegs die voorste hek vir op- en aflaai gebruik. Daar sal sekuriteit wees. Kom haal asb. die leerders STIPTELIK om 13:00.