Noord-liga: Seuns A (juf. Anja Nauta) TUIS vs Welgemoed

  1. Dawid-Wiese Viljoen
  2. Adriaan Wessels
  3. Nils le Roux
  4. Gustav van der Linde

Die volgende geld vir bogenoemde wedstryde. Voltooi asb. die onderstaande vorm.

SPANNE: Noord-liga: Seuns A span

PLEK: Hoërskool Jan van Riebeeck

VERTREKTYD: 14:45

WEDSTRYDE BEGIN: 15:15

TERUG BY SKOOL: 17:00

SPORTDRAG:
• Blou kortbroek en blou JVR eeufees-hempie
• Wit sokkies (NIE ‘secret socks’ NIE)
• Tekkies
• Skoolsweetpak (gemerk)

Noord-liga: Dogters A span (Juf Sune Swanepoel ) TUIS vs Durbanville

  1. Stella Lamprecht
  2. Klara Maree
  3. Jeanne van Heerden
  4. Katia van Wyk

Die volgende geld vir bogenoemde wedstryde. Voltooi asb. die onderstaande vorm.

SPANNE: Noord-liga: Dogters A span

PLEK: Laerskool Jan van Riebeeck

WEDSTRYDE BEGIN: 15:15

TERUG BY SKOOL: 17:00

SPORTDRAG:
• Blou skoolrompie en blou JVR Eeufees-hempie
• Wit sokkies (NIE ‘secret socks’ NIE)
• Tekkies
• Skoolsweetpak (gemerk)

Noord-liga: Gemengde span (Juf Andri de Villiers ) WEG vs Totius

  1. Rafa Lamprecht
  2. Pierre- Jaque Smit
  3. Stella Pansegrouw
  4. Ané Swanepoel

Die volgende geld vir bogenoemde wedstryde. Voltooi asb. die onderstaande vorm.

SPANNE: Noord-liga: Gemengde Span

PLEK: Laerskool Totius

VERTREKTYD: 14:15

WEDSTRYDE BEGIN: 15:00

TERUG BY SKOOL: 17:30

SPORTDRAG:
• Blou kortbroek en blou JVR eeufees-hempie
• Wit sokkies (NIE ‘secret socks’ NIE)
• Tekkies
• Skoolsweetpak (gemerk)

Kliek HIER vir die vorm.