Versoek uit die Kunsklas 4 Aug, 2022 | Akademie, Kuns, Kuns en Kultuur, Nuus Ons benodig leë papbokse (cereal) soos Graanvlokkies, Pronutro, Coco Pops, ens. Dit moet ten minste A4-grootte wees (nog groter indien moontlik). Slegs oor die volgende twee weke. Stuur dit asb. kunsklas toe. Baie dankie!