Ons o.11-dogters is genooi om Dinsdag, 26 Julie, aan ‘n toernooi te Eversdal deel te neem nadat ‘n ander span onttrek het. Leerders wat nie deel van die span vorm nie, woon die gewone oefening by.

SPANNE: o.11-dogters

PLEK: Laerskool Eversdal

TOERNOOI BEGIN: 14:45

BUS VERTREK: 14:10

TERUG BY SKOOL: ± 18:30

PROGRAM

Volg asb. die skakel vir meer inligting en om die GOOGLE FORM te voltooi.