Mandela projek

Baie dankie vir die ongelooflike bydrae tot die projek tot dusver. Ons gaan die eerste week van die derde kwartaal gebruik om die projek af te sluit. Ons benodig nog die volgende produkte:

Rys
Samp
Bruin Lensies
Sugar Beans
Soja Mince
Olie

Julle is welkom om enige van die produkte saam skool toe te stuur.

Baie dankie