Eisteddfod Spraak: Onvoorbereide lees 19 Mei, 2022 | Eisteddfod, Kuns en Kultuur, Nuus Die onvoorbereide lees sal eers 6 Junie by ons skool plaasvind in plaas van 26 Mei. Die presiese tye vir 3, 4 en 6 Junie sal in die komende week aan ons gestuur word.