Eisteddfod Sang beoordeling 6 Mei, 2022 | Nuus Die voorlopige datum vir die Eisteddfod Sang beoordeling is 11 Junie in ons skoolsaal. Tye is nog nie beskikbaar nie. Hou solank die datum oop.